Ek sal jou kry P. 233



1.
Hier ’s ek weer, hier ’s ek weer )
Met my rooirok voor jou deur )
Ek wil jou hê, ek sal jou kry ) (bis)

R.
Al slaan my ma my driemaal op my kop
Dan staan ek op en kom ek weer
Al slaan my ma my nog so pimpel blau
Ek wil jou hê, ek hou van jou

2.
Hier ’s ek weer, hier ’s ek weer )
Met my kakiebroek geskeur )
Ek wil jou hê, ek sal jou kry ) (bis)