Trekliedjie P. 238

Aliases: Die sweep het geklap


1.
Die sweep het geklap en die wawiele draai
Al agter die rooispan aan
Ons hart is swaar, die skeiding is daar
Van die plaas waar ons tuis te staan

R.
Trek oor die vlakte en trek oor die rand
Stadig nou briek aan draai!
Hotagter! Haaragter!
Vat nou die wa!
Geluk lê net om die draai!
Uitspan vanaand, uitspan vanaand
Uitspan op Mooifontein!
Hotagter! Haaragter!
Vat nou die wa!
Geluk lê net om die draai!

2.
Met jou aan my sy, o liefste van my
Dan vrees ik geen gevaar
Die wildernis in om die vryheid te win
Daar wordt ons drome waar