Vanaand gaan die volkies koring sny P. 233
Vanaand gaan die volkies koring sny, koring sny,
En vanaand gaan die volkies koring sny, koring sny.
My geliefde hang in die bos,
My geliefde hang in die bos,
My geliefde hang aan die bitterbessiebos!