Die rietjie P. 225



So lank as die rietjie in die water lê
In die water lê, in die water lê,
So lank as die rietjie in die water lê
Blommetjie, gedenk om my

En ek vat haar om haar nekkie
Soen ek in haar bekkie
Blommetjie, gedenk om my

Ek vat haar aan haar handjie
Lei haar om die rantjie
Blommetjie, gedenk om my