Die Stellenbosse Kêrels P. 235



1.
Bobbejaan klim die berg )
So haastig en so lustig ) (bis)
Bobbejaan klim die berg
Om die Rooinek te vererg
Hoera vir die Boer, hoera!

R.
Je moe nie huil nie, je moe nie treur nie )
Die Stellenbosche kêrels kom weer ) (bis)

2.
Bobbejaan sluip die dal )
So haastig en so lustig ) (bis)
Bobbejaan sluip die dal
Om die Rooinek ’t overval
Hoera vir die Boer, hoera!

3.
Bobbejaan kruip die haag )
So haastig en so lustig ) (bis)
Bobbejaan kruip die haag
Om sie Rooinek te verjaag
Hoera vir die Boer, hoera!

4.
Bobbejaan kom ook weer
Parmantig noe, astrantig nou
Kom kijk nog 'n keer
Wat hij kan brou, wat hij kan brou
Adoons kry die skoot
En hy skiet hom hallef dood
Hoera vir die jollie Bobbejaan!